

Ons uiteindelike doel is om ’n nuwe generasie kinders wat slimmer, sterker en vriendeliker is, te ontwikkel. Ons jarelange ondersteuning aan Takalani Sesame het ook sy rol as ’n toonaangewende korporatiewe kampioen van kinders en onderwys in Suid-Afrika versterk, deur die skep van uitstekende inhoud wat gefokus is op gesyferdheid, letterkunde en lewensvaardighede.

Danksy hierdie ondersteuning kon Takalani Sesame ’n generasie kinders lag-lag leer deur verskeie platforms, uitreikprogramme en geleenthede. Learnerships for People with DisabilitiesĪs die eerste in Suid-Afrika wat kinderonderwys via hierdie medium gedoen het, was Sanlam al twee dekades lank ’n kritieke grondslagvennoot vir Takalani Sesame en het sedert die begin van 2000 miljoene in die inisiatief belê.

